Stegmann Woodworks started in January 1994. The purpose was to open a well equipped factory to manufacture high quality purpose made wooden products for the building industry.


Through quality products, excellent service and word-of-mouth, we were able to obtain a wide client base, ranging over South Africa and our neighboring countries, such as Botswana and Mozambique.


We believe that a house should be build to last a lifetime! We produce wooden products to last and we still make use of, the strong proven mortise and tenon joint method to produce all our Frames, Doors, Sliding doors, folding doors, Garage doors, Windows and other joinery products etc.


Furthermore all our Frames, Doors, Sliding doors, folding doors, Garage doors, Windows and other joinery products are treated with a first coat of Rystix Timbacare exterior sealer. On the terrain three more coats of a good quality exterior sealer (of the client’s choice) should be applied. Maintenance is now not a stretched out task as in the past.


All our products that involve glass will be provided with glazing beads. Glazing done by others. All our products are manufactured on request.


This website is under development. For any assistance please contact us at: +27 (0) 15 516 5312

Stegmann Woodworks service commitment

Stegmann Houtprodukte bestaan vanaf Januarie 1994. Die stigtings doel was om ‘n moderne vervaardigings proses en fasiliteit op die been te bring om hoe kwaliteit hout produkte te voorsien aan die bou bedryf.


Kwaliteit produkte, diens en direkte verwysings van bestaande  kliente het gely tot ‘n wye kliente basis wat strek oor Suid Afrika, Botswana en Mozambiek.


Ons glo dat ‘n huis so gebou moet word om ‘n leeftyd te hou. Ons vervaardig produkte wat moet hou, en gebruik tap gat voee in die vervaardiging van all ons Rame, Deure, Skuif deure, Vou deure, Motorhuis deure, Vensters en ander voeg produkte.


Al ons Rame, Deure, Skuif deure, Vou deure, Motorhuis deure, Vensters en ander voeg produkte word behandel met ‘n eerste laag Rystix Timbacare buitelug seelaar. Ons skryf voor dat al ons produkte sodra geinstaleer met nog drie lae hoe kwaliteit seelaar behandel word. Die onderhoud proses op hout is baie vergemaklik met nuwe produkte in die mark.


Al ons produkte wat glas benodig word verskaf met kraal lysies. Ons voorsien nie glas nie. All ons produkte word op bestelling vervaardig.


Hierdie webtuiste is onder ontwikkeling. Vir enige navrae skakel ons asb. by: +27 (0) 15 516 5312

Stegmann Houtprodukte diens waarborg