Stegmann Woodworks are situated in Makhado town (Louis Trichardt) in the Limpopo Province, South Africa. Stegmann Woodworks is a well equipped factory manufacturing high quality purpose made solid wood products for the building industry.


We believe that property should be build to last a lifetime! We produce wooden products to last and we still make use of, the strong proven mortise and tenon joint method to produce all our Frames, Doors, Sliding doors, folding doors, Garage doors, Windows and other joinery products etc.


Through quality products, excellent service and word-of-mouth, we were able to obtain a wide client base, ranging over South Africa and our neighboring countries, such as Botswana and Mozambique.

Stegmann Woodworks service commitment

Stegmann Houtprodukte se perseel is in Louis Trichardt (Makhado) in die Limpopo provinsie, Suid Afrika. Die stigtings doel was om ‘n moderne vervaardigings proses en fasiliteit op die been te bring om hoe kwaliteit soliede hout produkte te voorsien aan die bou bedryf.


Ons glo dat ‘n eiendom so gebou moet word om ‘n leeftyd te hou. Ons vervaardig produkte wat moet hou, en gebruik tap gat voee in die vervaardiging van all ons Rame, Deure, Skuif deure, Vou deure, Motorhuis deure, Vensters en ander voeg produkte.


Kwaliteit produkte, diens en direkte verwysings van bestaande  kliente het gely tot ‘n wye kliente basis wat strek oor Suid Afrika, Botswana en Mosambiek.

Stegmann Houtprodukte diens waarborg